Die Hoër Jongenskool Paarl se gr. 9-klas van 2018 het onlangs ’n prys van die Wes-Kaapse onderwysdepartement ontvang vir hul uitmuntende wiskunde-uitslae in die landwye sistemiese toetse van 2018. Dié groep, saam met Pops Sadie, hoof van die HJS se wiskundedepartement, en die res van die wiskundepersoneel is trots op die uitslae.
Prys vir uitmuntende prestasie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.