Abriam Jacobs, ’n 10-jarige leerder aan die Nederburg Primêre Skool, het 29 Oktober ’n allemintige 137 lopies van 69 balle in ’n wedstryd teen Daljosafat Primêr aange­teken. Hy het verlede jaar al sy eerste 100-tal vir die Marco J Walters-krieketakademie geslaan. Abriam gaan aanstaande jaar na Deli in Indië om van 20 tot 30 Maart in ’n kriekettoernooi te speel.Foto:


Proteas kort ’n Abriam

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article