Die jaarlikse karnaval by St. Albans Primêr het gesorg vir groot pret vir die Wellingtonners. Gaste het hulle terdeë op die mallemeule geniet en die stalletjies het iets vir almal gehad. Loret Alexander, Leo Alexander, Licusia Stuurman, Udele Alexander, Jaylon Alexander en Lizaan Warries het die stalletjies en al die vermaak baie geniet. Foto: Devidean Moses
Pret en plesier by karnaval
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.