Dis geel, net waar jy kyk! Die kanola-landerye in die Swartland is tans in volle blom. Buiten dié prag, verwag Swartlandse boere vanjaar ’n baie goeie oes. Die foto van dié pragtige toneel, tussen Wellington en Gouda en naby die Voëlvleidam, is met ’n hommeltuig geneem.Foto: Carin Furness


Prentjiemooi kanola

You need to be Logged In to leave a comment.