Hoër Meisieskool Paarl het onlangs sy laerskoolprefekte vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Agter is Mikayla Tauber, Kaylin Lange, Megan Wilson en Fatimah Shaik. Voor is Sarah Botha (onderhoofmeisie), Surette Smit, Ezé Roberts (hoofmeisie), Isabella de Swardt en Elize Janse van Vuuren.