Met die aanloop tot die Paasnaweek het die Hoër Jongenskool Paarl se prefekte Paaseiers en blomme aan die inwoners van Rusoord gaan uitdeel as ’n deel van bewusmaking en waardering vir die senior burgers van die Paarl.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.