Ná verskeie sosialemedia-plasings en vele koerantartikels in die Paarl Post lyk die middedorp steeds nie wat wonders nie.

Rommel lê oral rond en haweloses neem toe.

Ek het sowat ’n week gelede met skemer verby die Paarl-polisiekantoor gery waar ’n groep haweloses ’n vuur reg oorkant die polisiekantoor gemaak het.

Dit ís winter, en dit ís koud, maar ’n vuur in openbare plekke hou duidelike gevare in.

You need to be Logged In to leave a comment.