Klakousie-dagsorg in Wellington se jaarlikse debutantebal is die afgelope naweek gehou. Die drie wenners was Leighton Adams (2de naaswenner), Ishcah Willemse (wenner) en Rosnay Claassen (1ste naaswenner).