Polisiebeamptes oor Suid-Afrika heen vier tydens September Nasionale Polisieveiligheidsmaand. Paarl Post-joernalis Chantélle Hartebeest het verlede week gaan gesig wys by Paarl-Oos-polisie. Van links is kol. Wellington Stephans (stasiebevelvoerder), Chantélle Hartebeest, kol. Mzimkulu Jack (vispol-hoof) en kapt. Anthony Sauls (woordvoerder).