Sers. Johnita Waries van die Paarl-polisiekantoor het broodnodige toiletware van Francis Niewoudt van die Drakenstein-sakekamer, in samewerking met Spar, ontvang. Kapt. Louise du Plessis, ’n polisiewoordvoerder, sê die kantoor se traumakamer het nog komberse, ou klere en skoene vir slagoffers nodig. Enige belangstellendes kan sers. Waries by 021 807 4084 vir nog inligting bel.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article