Drie o.12-leerders van die Laerskool Paulus Joubert is onlangs in die Boland-Sentraal-rugbyspan opgeneem, wat die afgelope naweek in Bredasdorp aan ’n toernooi deelgeneem het. Van links is die talentvolle spelers Ashwin Johannes, Cole Truter en Quade Smith.