Die Laerskool Paulus Joubert en William Lloyd se o.13A-netbalspanne het teen mekaar gespeel op die Boy Louw-netbalbane. Paulus (foto) wen die aksiebelaaide wedstryd 10-6.Foto: Ernest Kilowan


Paulus Joubert baas op Boy Louw

You need to be Logged In to leave a comment.