Paul Roos se skrumskakel, Zeke January, word hard gelak deur Boishaai se flank, Divan Fuller, met Douw Wessels en Ruan van Willing wat ondersteun. Die kragmeting tussen dié twee Wynlandskole was taai, maar Paul Roos wen met 35-17.Foto: Thys Lombard