Paarlzicht Primêr het onlangs sy hoofleiers vir 2023 aangewys. Van links is die skoolhoof, Gareth Duraan, saam met Jordan Grain (onderhoofseun), Ineechia Makarie (hoofmeisie), Joshua Vaughn (hoofseun) en Nikita Ginger (onderhoofmeisie).


You need to be Logged In to leave a comment.