Die Paarlse sakeman Nolan Davey het Saterdag op aandrang van sy kleinkinders Kaapstad toe gery waar hulle bottels water vir die slagoffers van die vloedramp in KwaZulu-Natal geskenk het. Derduisende mense is tans steeds sonder water ná die verwoestende oorstromings twee weke gelede. Die welwillendheidsorganisasie Gift of the Givers het reeds duisende bottels water ingesamel om na hierdie rampgeteisterde provinsie te neem. Bo is Davey (links) en sy kinders Michail Davey (6) en Kiana Green (8) saam met twee verteenwoordigers van Gift of the Givers, wat hul waterskenking by die afsetpunt by die Kiks ontvang het. Foto:
Paarlse kinders skenk water vir KZN
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.