Die Paarl-wynstreek het vanjaar se SA Jongwynskou in samewerking met SANWSA gereël. Die Paarl Wynstreek se komitee by die glansgeleentheid Vrydagaand was (agter, van links) James Osche, Daniël Slabber, Mari Kotze, Michael Kotze en Kobus Theron, saam met Elsabe Ferreira (middel voor) van die SA Jongwynskou.Foto: