Altesaam 22 vegters van Titans MMA Kickboxing in Synagoguestraat, Paarl, het vandeesmaand aan die Summer Cup-kompetisie deelgeneem. Dié kompetisie betrek die Wes-Kaap se beste skopboksers, asook SA se skopboks-kampioene. Elke lid van die Titans MMA-span het ’n medalje verower
Paarl se skopboksers wys hul staal
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.