Die Paarl se junior stadsraad het op Jeugdag saam met Paarl FM by Laerskool Van Wyksvlei in Wellington gekuier waar hulle Tuinbouprojek begin is. Die “Radio Radicals” is deel van Paarl FM se opleidingsakademie en kan deurgaans op 96.7FM gehoor word.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article