Die o.15A-netbalspan van Hoër Meisieskool Paarl het met die goue medalje by die onlangse Suid-Afrikaanse Skolenetbal-topskole-toernooi weggestap. Agter, van links, is Mandy Hermanus (afrigter), Angelina Cook, Jenna Haywood, Miné van der Walt, Sophia Wium en Riëtte Neethling (spanbestuuder). Voor: Keisha September, Kiarah Skippers, Cara Els (kaptein), Christelle Andrag en Isabella Zandberg.
Paarl-meisies wen SA’s
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.