Talle lede van die Paarl-atletiekklub het weer eens aan verlede week se epiese Twee Oseane-marathon in Kaapstad deelgeneem. Die wedloop word as die mooiste wedloop ter wêreld beskryf. Altesaam 57 drawwers van die Paarl het aan die strawwe ultramarathon deelgeneem en 28 het die halfmarathon voltooi. Hierdie groep Paarl- Twee Oseane-atlete is van links: Nelmarie Malherbe, Iwan en Tasha Jansen van Rensburg, Monet van Rooyen