Die David Samaai-tennistoernooi is onlangs by die Hoër Jongenskool Paarl aangebied. Die Hoërskool Gimnasium Paarl se o.15-tennisseuns het die derde plek in die toernooi beklink. Op die foto is (van links) Conner Maree, Jan-Hendrik Lategan, Hendré van Zyl, Corné Ferreira, Olof Poggenpoel en Eben Thiart.