Hoërskool Gimnasium Paarl het Matthew Venn en Demi Knoetze by ’n spoggeleentheid as Mnr. en Mej. Interskole 2019 aangewys. Malandi Marais was eerste prinses, Mila Pentz tweede prinses, Heiniko Bester eerste prins en Charl de Jager tweede prins. Van links is Mila, Malandi, Demi, Matthew, Heiniko en Charl ná die glansryke kroningsgeleentheid.Foto:


Paarl Gim wys 2019 se mooistes aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article