Die Hoërskool Paarl Gimnasium se seuns-o.19-hokkiespan is die wenners van die Belgotex-hokkietoernooi, wat verlede naweek in Kaapstad gespeel is. LD Nel is as die beste doelskieter van die toernooi aangewys met 11 doele, en Juan Swanepoel as die speler van die toernooi.
Paarl Gim wen hokkie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.