Het die Paarl FM-span na Doha in Katar geskuif? Wel, nie heeltemal nie. Lynden Jaftha, die eienaar en radio-omroeper van Paarl FM, lê tans in dié Arabiese stad besoek af om ’n voorsmakie te kry van wat later vanjaar voorlê met wat verwag word – ’n skouspelagtige Wêreldsokkerbeker 2022, wat daar plaasvind. Toe hy daar was, was sy toergidse Dillon Martin en Tammy Arendse, wat tans in Doha werk. Dillon en Tammy saai steeds vir Paarl FM van Doha af uit. Links is die driestuks by die Souq Waqif-tradisionele mark in die hartjie van die stad.Foto:
Paarl FM in Katar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.