’n Oud-leerder van die Hoërskool Labori in die Paarl, Hennie Gerber, het vandeesweek herlaaibare lampies aan die skool se eerste rugbyspan geskenk om seker te maak dat hulle nie in die donker hoef te studeer in die aanloop tot hul eindeksamen nie. By hulle (middel agter) is die skoolhoof, Johann Batt.
Oud-leerder gee terug
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.