Afrikaans.com probeer om dit so maklik as moontlik vir leerders te maak om leerhulp te bekom.

Daarom is dit in ’n neutedop verpak. Hier kry jy skakels na vorige vraestelle, toetse, notas, antwoordstelle en ander nuttige leermateriaal om af te laai. Die meeste is boonop gratis.

Talle van die webtuistes word gereeld bygewerk en leerders word aanbeveel om gereeld te gaan loer wat beskikbaar is. Dit is soms nodig om na onder te rollees om by spesifieke inligting uit te kom – dus moet jy maar ’n tyd op die webtuiste deurbring om hulp te kry.

Gaan besoek https://afrikaans.com/leerhulp/oefen-vir-die-eksamen-ou-vraestelle-en-toetse-om-af-te-laai/.

You need to be Logged In to leave a comment.