Het Gesticht-museum is nou weer oop vir die publiek. Die ou slawekerkie in die Hoofstraat van die Paarl kan nou weer op afspraak besoek word. Voormalige en huidige gemeentelede van die Zionsgemeente word uitgenooi na ’n vergadering op Saterdag 7 Januarie 2023 om 10:00 waar die instandhouding en toekoms van die historiese begraafplaas, met toegang via Bo-Bosman en High Levelstraat, bespreek sal word. Vir enige besprekings, navrae of afsprake, kontak Hybré van Niekerk per e-pos by hetgestichtpaarl@gmail.com of via WhatsApp +27(65) 905 8197.Foto:


Het Gesticht Museum is nou weer oop vir die publiek Die ou slawekerkie in die Hoofstraat van die Paarl kan nou weer besoek word op afspraak. Voormalige en huidige gemeentelede van die Zionsgemeente word uitgenooi na ‘n vergadering op Saterdag 7 Januarie 2023 om 10vm waar die instanghouding en toekoms van die Historiese Begraafplaas; toegang via Bo-Bosman en High Levelstraat, bespreek sal word. Vir enige besprekings, navrae of afsprake kontak gerus vir Hybré van Niekerk per e-pos by hetgestichtpaarl@gmail.com of via WhatsApp +27(65) 905 8197.

You need to be Logged In to leave a comment.