Die o.13A-spanne van Orleansvale Primêr en New Orleans Primêr het verlede Woensdag (9 Maart) hul krieket-derby gespeel. New Orleans het eerste gekolf en 71 lopies in 20 boulbeurte aangeteken. Orleansvale het tweede gekolf en die telling in 15 boulbeurte afgeslaan. Orleansvale Primêr het dus die derby (interskole) gewen. Die speler van die wedstryd was Anthony Muller, wat 33 lopies aangeteken het.
Orleansvale wen krieket-derby
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.