By Hoër Meisieskool Paarl se jaarlikse orkeskamp was dit ’n naweek van simfonie, see en vriende maak in Melkbosstrand. Die lede van die orkes het ’n heerlike tyd saam met die onderwysers en leerders aan Hoërskool Melkbosstrand gehad.
Orkes maak vriende
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.