’n Groep ongelukkige inwoners van Magnolia in Paarl-Oos het gisteroggend na die munisipale gebou in Paarl opgeruk. Dit volg nadat ’n oop stuk grond, die Rooiland, die afgelope naweek beset is, opslaanwonings opgerig is en die munisipaliteit dit laat afbreek het. Foto: Chantélle Hartebeest
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.