Opgradering van Genl. Hertzog

Van 12 Januarie 2016 af sal begin word met die opgradering van Generaal Hertzog Boulevard in Wellington.


Van 12 Januarie 2016 af sal begin word met die opgradering van Generaal Hertzog Boulevard in Wellington.

Die verkeersvloei in die gebied sal dus hierdeur geraak word. Padgebruikers word versoek om alternatiewe roetes te gebruik waar moontlik. Volgens die munisipaliteit is hierdie een van talle projekte om die infrastruktuur te verbeter.

Vir meer inligting, bel Harry Liedeman by 082 497 9214.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.