Hugenote Hoërskool se onderwysers is saam met hul kollegas van skole van Draken­stein by die Mayoral Education Excellence-pryse vir hul harde werk vereer. Agter is Billy Barnard, Karen Fourie, Wikus Naudé, Carline Baron, Pierre Burger, Jan Olivier, Lozé Marais en Basie van Wyk. Voor is Leandé Strömbeck, Karin Wiid, Annalene Smit, Rosan Oosthuizen en Ems du Toit.Foto: Devidean Moses