Alle sakeondernemings en entrepreneurs word na Drakenstein Sakekamer se gereelde Vrydagoggend-sakekoffie-geleentheid uitgenooi.

Vandeesweek se bymekaarkoms vind plaas by Westvaal Motors by Hoofstraat 225, Paarl. Hierdie geleentheid is gemik op die bevordering van plaaslike ondernemings en om mekaar te ondersteun deur ’n “koop plaaslik”-’ kultuur te skep. Bring dus jou visitekaartjies saam.

Baniere mag opgerig word.

Die oggend begin om 08:00 vir 08:30.. Navrae: Stuur e-pos na info@drakensteinsakekamer.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.