Die Wellington and Paarl Lost and Found-dierevereniging het sowat twee weke gelede 200 kg se hondekos in behoeftige gebiede in die Paarl en Wellington afgelaai. Indien iemand ’n skenking wil gee of tot die organisasie se enorme veearts-rekening wil bydra, skakel hulle gerus by 073 513 0533. Op die foto is ’n hond in een van die gebiede wat Wellington and Paarl Lost and Found- dierevereniging besoek het, op soek na kos by ’n vullishoop.Foto: Verskaf