OK Foods Wellington is die trotse borg van die hemde vir die Laerskool Hugo Rust se 2020-krieketafrigters. Links staan Wynand Hanekom (sportbestuurder van Hugo Rust), Eugene Stapelberg (krieket-hulpafrigter van Hugo Rust) en Sheldon Goosen van die OK Minimark Wellington. Die skool het sy dank aan OK Foods Wellington vir sy ondersteuning uitgespreek.Foto:
OK, jy’s ’n afrigter!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.