Só word die oewers van die Bergrivier naby Markstraatbrug deur dromkrappers op dae wat vullis verwyder word, bemors. Soortgelyke voorvalle word ook Woensdae naby Vrykyk langs die Bergrivier gesien, waar groot getalle dromkrappers met hul buit bymekaarkom.


Oewer só bemors

You need to be Logged In to leave a comment.