George du Toit, Noah van Niekerk, Albert Eksteen en Alexander Wedgwood van die Laerskool Hugo Rust is onlangs in die o.13- Wellingtonsone se rugbyspan opgeneem en gaan binnekort aan Sentraalproewe deelneem. Die skool is trots op hulle.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article