Hugenote Laerskool pronk met agt nuwe personeellede. Voor is Amika Hugo, Jané Fourie en Hannah Groenewald wat by die graad 1’s aangestel is. In die middel is Jaomi Zeeman (Kuns), Amanda de Beer (ontvangs), en Bertie van Litsenborgh (sportorganiseerder). Agter is Stephan Krige (graad 5) en Brian la Grange (rekenaars).
Nuwe personeel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.