Die Paarl Primêre Seunskool het sy leiers vir 2020 aangewys. Agter van links is Connor Ambrose, Oliver Sales, Tiaan Liebenberg, Michael Potgieter en Mark Grindlay. Voor is Zander du Plessis, Luan Bornman (hoofseun), Joel Martini (onderhoofseun) en Ruan van der Merwe.


Nuwe leiers vir 2020 is oorgehaal

You need to be Logged In to leave a comment.