Hugenote Hoërskool se nuwe leerlingraad vir 2020 is pas verkies. Agter van links is Cilliers Marais, Ettienne Gertse, Jana Malan, Simon Tomlinson, Ammaar de Jager, Ruben Loedolf, Janu Gous, Paul Coetzee, Wilhelm Broodryk en Nelise Schoeman. Voor is Tegan Kuhn, Mia Adendorff, Nicole Büsse, Talitha Janse van Vuuren, Zoë Hendricks en Hanlie Visser.