Laerskool Noord-Eind het onlangs sy leerlingraad vir 2020 aangewys. Agter is Hanro Janson, Nicola Nel, Arné Marais (hoofseun), Zoë Malherbe (onderhoofmeisie), Conrad Ebersohn, Gabriela Mouton en Tarryn Steenkamp. Voor is Philip Barnard (onderhoofseun), Kelly Coetzee (hoofmeisie), Jana Burger, Nina Voigt, Andrea Myburg en Luke Vos.


Nuwe leerlingraad aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article