Hoërskool Noorder Paarl het verlede Vrydag ’n ooreenkoms met die nasionale departement van openbare werke en infrastruktuur onderteken sodat die skool van die Sanddrift-sportterrein, wat al jare vakant staan, gebruik kan maak. Van links is Graham Rooks (beheerliggaam), Jerome Hartogh (voorsitter van Hoërskool Noorder Paarl se beheerliggaam), Natalie Arendse (skoolhoof), Patricia de Lille (minister van die departement van openbare werke en infrastruktuur) sowel as Vernon Samuels, Celiter Matthews en Edgar Lewis (almal lede van die beheerliggaam). Sien berig op bladsy 1.


NP teken ooreenkoms met minister Patricia de Lille

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article