Die Breytenbach-sentrum se dagsorgstudente, onder leiding van Charmaine Rhoda (agter, staande), se tien maande lange opleiding is afgehandel en hulle ontvang binnekort hul sertifikate. Hulle kan dan hul eie dagsorgondernemings begin of aansoek doen vir werk by bestaande dagsorgskole. Bo is van die studente by Rhoda. ’n Tweede groep se opleiding het by Butterfly House in die Paarl plaasgevind. Die groep wil graag die Wes-Kaapse departement van kultuur en sport vir hul finansiële ondersteuning bedank.
Nou kom die harde werk
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.