Charleston Hill Sekondêre Skool (CH) se Alumni het verlede week, op Menseregtedag, ’n ‘Fallen Heroes’-sportdag by Faurestraat-stadion gehou waaraan verskeie skole deelgeneem het. Paulus Joubert Sekondêre Skool se meisiespan het die finaal teen ///// gewen. Foto: Ernest Kilowan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.