Laerskool Noord-Eind is baie trots op Carlton Jantjies wat ingesluit is in die WP-o.12-rugby­span. Hy en sy span­maats neem die naweek van 29 September tot 1 Oktober aan die interprovinsiale toernooi deel. Carlton sien uit na die toernooi.


You need to be Logged In to leave a comment.