New Orleans Primêre Skool het onlangs uitgereik na leerders van Nederburg Primêr en hul families wat al hul besittings in ’n brand verloor het. New Orleans wil ’n rolspeler en voorbeeld wees vir ander skole in die Paarl- en Wellington-omgewing om ’n klerebank by hul verskeie skole te stig, en uit te reik na leerders wat minder bevoorreg is of dalk deur ’n ramp geraak is. Van links is Greg Resant, Ilse de Koker, Ebene Adriaanse (Nederburg Primêr) en skoolhoof George Cook (New Orleans Primêre Skool).


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article