Agt leerders van New Orleans Sekondêr was uitgenooi na die Paarl Vallei-eisteddfod se gala-aand waar hulle medaljes vir hul puik optredes ontvang het. Kelly April het dié aand opgetree. Agter staan Renate Klaasen, Shandre Voss, Eugenia Skippers en Nea Apollis. Voor sit Salmaa Mohammed, Mishaane Jacobs, Kelly April en Laverne Davey.


New Orleans-leerders wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.