Die Amstallions- netbalspan het Sondag in Paarl-Oos teen die Fireballs- netbalspan in ’n vlakkienetbal-wedstryd gespeel. Die Amstallions het hierdie wedstryd oorheers en 37-27 gewen.Foto: Ernest Kilowan


Netbalstryd op die vlak was taai

You need to be Logged In to leave a comment.