Die volgende leerders aan die Hoër Meisieskool Paarl het medaljes met hul onderskeie netbalspanne by die interdistrik-toernooi in Wellington gewen. Agter van links is Zemke Lombard (goud), Rochelle Rijnsburger (brons), Phia Kotze (brons), Lize van Tonder (silwer) en Sune Louw (silwer). Voor is Mari Kemp (goud), Hannah Gildenhuys (goud) en Kaylee Carstens (brons).Foto: