Laerskool WA Joubert se o.11-netbalspan het sy seisoen onoorwonne afgesluit. Dié netbalspan het 16 wedstryde gespeel – 206 doele vir hulle en slegs 46 doele teen hulle is aangeteken. Agter van links is Jana Vorster, Kayleigh Swart, Nicole Thiersen en Carlynn Simons. Voor is Eldurya Andrews, Jay-Leigh Witbooi, Monica Munnik en Karin Baker (netbalafrigter en onderwyser). Foto: